29 Okt – VEILING VAN SPLINTERNUWE – VERVOER BESKADIGDE – ONOPGEËISDE EN ANDER VOORRAAD (SONDER RESERWES) KLOPPERS BLOEMFONTEIN
NAMENS KLOPPERS BLOEMFONTEIN
VEILING VAN SPLINTERNUWE – VERVOER BESKADIGDE – ONOPGEËISDE EN ANDER VOORRAAD (SONDER RESERWES) KLOPPERS BLOEMFONTEIN
Wanneer : DV DONDERDAG 29 OKTOBER 2026 OM 10VM
Waar: Tanneryweg Hamilton Bloemfontein (Ou Leerlooiery)
Hierdie is net ‘n voorsmakie van die voorraad vir nou. Baie meer foto’s sal nog bygevoeg word.
HOU DIE BLAD DOP VIR MEER VOORRAAD!!!!!!!!!!!!
Veilingsvoorwaardes: R 1000 Deposito vooraf betaalbaar – met die nodige FICA dokumente vir registrasie. 15% Koperskommissie + BTW per verkoopte item betaalbaar. Slegs kaart of internet betalings word aanvaar. Artikels mag bygevoeg of onttrek word sonder verdere kennisgewing. BTW word gehef op alle verkoopte items.
BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 14H00-16H30
VIR NAVRAE KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF 051-4511728 OF www.nsabloem.co.za vir foto’s




















































































































































































































