1 Okt – TOTALE UITVERKOPING VAN BUSHPUB BATES BAIN’SVLEI BLOEMFONTEIN

Published by Nico Smith on

TOTALE UITVERKOPING VAN BUSHPUB BATES

Waar: By die Bushpub Restaurant self, Dealesville/Boshoff Pad (In die groter perseel van Bain’s Game Lodge)

Wanneer: DV Donderdag 1 Oktober 2026 om 10vm (“Live” op die perseel)

Besigtiging: Woensdag 30 September 14h00-16h30

Alle bedryfsbates waaronder: Yskaste – Vrieskaste – Restaurant Tafels & Stoele – TV’s – Steak Braaiers – Toasters – Stainless Steel Tafels – Wasbakke – Groot Kragopwekker (3 Fase) – Eetgerei – Breekware – Potte en Panne – Glase – Aircons – Projektor – Water Cooler – Klank Toerusting – Klavier – Rekenaars – Draught Towers – Containers – Sambrele – Gasbottels – Fire Fighters – Wit Borde – Ys Bin – Deep Fryers – Elektriese Pizza Oond – Toonbank Yskaste – Koelkamer – Mikrogolf Oonde – Skale – Aartappelskiller – Patty Drukker – Bain Maries – Konveksie Oond – Melkskommel Masjien – Messe – Snyborde – Industriele Skottelgoedwasser – Vleissaag en nog vele meer.

Voorwaardes van Verkoping: Registrasie met die nodige FICA Dokumente. 15% Koperskommissie + BTW betaalbaar op alle verkoopte items. BTW betaalbaar op alle item verkoop. Items kan bygevoeg of onttrek word sonder enige kennisgewing. Slegs kaart of internet betalings sal aanvaar word.

Kontak Jeandre 082 807 0325 / Kantoor 051-4511728 of besoek ons webblad vir inligting en foto’s www.nsabloem.co.za

Categories: Auctions