3 Des – Die “Ou Windpomp” Dealesville TOTALE UITVERKOPING
TOTALE UITVERKOPING
Die “Ou Windpomp’ Dealesville
DV Donderdag 3 Desember 2026 10vm
Namens die voormalige Eienaars van die Windpomp en verskeie gasverkopers word die volgende items per openbare veiling te koop aangebied;
Waar: Op die Perseel van die voormalige Windpomp Dealesville
Wanneer: DV Donderdag 3 Desember 2026 om 10vm (“Live” op die perseel)
Restaurant Toerusting: 6 x Glasdeur Yskaste – Restaurant Tafels en Stoele – Glase – Breekware – Diepbraaiers – Gasstowe – Steak Braaiers – Vrieskaste ens
Kroeg: Groot Kroegtoonbank (netjies uitgehaal) – Pool Tafel – Optics – Kroegligte – Kroegornamente ens
Meubels: Eetkamerstelle – Beddens – TV Kaste – Muurkaste – Kombuiskaste – Staal Restaurant Bankstelle ens
Veehantering: Skaaphekkies – 5 x 2.4m Skaalselfvoerders – Bees Nekklampe – Beeshekke ens
Staal & Diverse: Vensterrame – Devilsfork – Deure en Kosyne – Ou Staal Baddens – Staal Louvre Vensters & Rame – Hekke – Elektriese Motors – Lugreelaars (A/C’s) – Karavaan – Sleepwa en nog baie meer.
Besigtiging: Die dag voor die veiling vanaf 14h00-16h30
Voorwaardes van Verkoping: Registrasie met die nodige FICA Dokumente. 15% Koperskommissie + BTW betaalbaar op alle verkoopte items. BTW betaalbaar op alle items verkoop. Items kan bygevoeg of onttrek word sonder enige kennisgewing.
Kontak Jeandre 082 807 0325 / Kantoor 051-4511728 of besoek ons webblad vir inligting en foto’s www.nsabloem.co.za





































































































































