23 Apr – VERHUISINGS-OPRUIMINGSVEILING ANTIEKE MEUBELS – VERSAMELAARS ITEMS – ROERENDE BATES SOUTPAN

Published by Nico Smith on

VERHUISINGS-OPRUIMINGSVEILING

ANTIEKE MEUBELS – VERSAMELAARS ITEMS – ROERENDE BATES

“Die Ou Sout Koöperasie” Soutpan/Florisbad

Wanneer: DV Donderdag 23 April 2026 @ 10h00

Waar: “Die Ou Sout Koöperasie” Soutpan/Florisbad

MEUBELS(ANTIEK & ANDER) : Klaviere – Spieëlkas – Beddens – Laaikaste – Skoolbankies – Sitkamerstelle – Musiek Tafeltjie – Bababed – Tafels – Kinderstoeltjies – Liasseerkaste – Restuarant Banke – Restuarant Tafels

GEREEDSKAP & BOUERSTOERUSTING : Garage Deure – Staal – Groot hoeveelheid hout – Deure – Lere – Vensters – Groot Staal Afdak – Kompressor – Wasbakke – Houtwerkgereedskap – Werksbanke

KOMBUISTOERUSTING : Urn – Catering Rakke – Kis Vrieskas – Stainless Steel Wasbakke – Vleissaag – Braaiers

DIVERSE & VERSAMELAARSITEMS: Rooi Koper Urn – Telefoon Hokkie – Klimraam – Draad Tafels & Stoele – “Picket Fencing” – Antieke Klok – Radiogram – Kaggels – Hondehokke – Sokker Tafel – Jo Jo Tenk – Lampe – Langspeel Plate – “Boma” – Melkkanne – Plafon Isolasie – Ornamente – Staal Beddens en nog vele meer

Voorwaardes van Verkoping: Registrasie met die nodige FICA Dokumente. 15% Koperskommissie + BTW betaalbaar op alle verkoopte items. Items kan bygevoeg of onttrek word sonder enige kennisgewing.

BESIGTIGING: Die dag voor die veiling van 10h00-16h30

Kontak Jeandre 082 807 0325 / Kantoor 051-4511728 of besoek ons webblad vir inligting en foto’s www.nsabloem.co.za