26 Mrt – VEILING VAN ANTIEKE STUKKE VERSAMELAARS ITEMS GEREEDSKAP ENS. LADYBRAND
VEILING VAN ANTIEKE STUKKE VERSAMELAARS ITEMS GEREEDSKAP ENS. LADYBRAND
Waar: Princess Straat 38a Ladybrand
Wanneer: DV Donderdag 26 Maart 2026 @ 10h00
Mitsubishi L300 Bakkie – Sleepwaens – Diesel Tenks – Gereedskap – Bouers Toerusting – Kragopwekkers – Antieke e.a Versamelaars Items – Lere – “Floaters” – Trolleys – Staal e.a Rakke – Werkstafels – Meubels – “Spanners” – Houtwerk Gereedskap – Staal – Dromme – 3 Skaar Ploeg – Tipwa – Ornamente – Hout/Aluminium en Staal Deure – Elektriese Toerusting – Tafel Sae – Randsnyers – Tuin Gereedskap en BAIE baie meer items. Te veel om op te noem.
Voorwaardes van Verkoping: R1000 Deposito by Registrasie met die nodige FICA Dokumente. 15% Koperskommissie + BTW betaalbaar op alle verkoopte items. Items kan bygevoeg of onttrek word sonder enige kennisgewing.
BESIGTIGING: Die dag voor die veiling van 10h00-16h30
Kontak Jeandre 082 807 0325 / Kantoor 051-4511728 of besoek ons webblad vir inligting en foto’s www.nsabloem.co.za





























































































































































































































































