16 Junie Jeugdag 10vm FINALE VERHUISINGS VEILING – GROENVLEI BLOEMFONTEIN

Published by Nico Smith on

FINALE VERHUISINGS VEILING 

Wanneer: Woensdag 16 Junie (JEUGDAG) 2021 om 10vm

Waar: Frans Kleynhansweg Groenvlei (Sien ons wegwysers) 

Groot Volumes Yster: (Square Tubing, H-Beams, Kanaal Yster, Hoek Yster, Yster Pale ens.)  Sinkplate – Sleepwaens – Store (om self af te breek) – 6m Containers – Groot Voëlhokke – Meubels – Houtwerkgereedskap – Gereedskap – Groot Volumes Hout – Draad – Antieke Versamelstukke – Elektriese Motorfiets – Staalhekke – Sinkhuisies – Wendy Huis – 12V Coolers – Messe – Rakke – Vloerplanke – Mesmaak Masjiene – Staanboor – Garage Deure – Ornamente – Houtpale – “Sleepers” – Werkstafels – Groot Volumes Afval Yster – en vele ander huishoudelike e.a. items.

BESIGTIGING DINSDAG VANAF 14H00.

Besoek ons webtuiste vir foto’s en video’s www.nsabloem.co.za

Kontak Jeandre 0828070325 // Kantoor 051-4511728

Categories: Auctions