BAIN’S VLEI PLAAS (114HA) 6KM VANAF LANGENHOVENPARK 27 NOV

Published by Nico Smith on

BAIN’S VLEI PLAAS (114HA)

6KM VANAF LANGENHOVENPARK

Namens ons kliënt, Mnr. Mike Jonker wat reeds afgetree en verhuis het, sal die volgende eiendom per veiling te koop aangebied word;

Wanneer : DV VRYDAG 27 NOVEMBER 2020 11VM

Waar: MIchellaan Bain’s Vlei Bloemfontein

Beskrywing: 103 Ha Bain’s Vlei Droëlande met 2 Goeie Woonhuise – Werkershuis – Groot netjiese stoor – Veehanteringsgeriewe – 2 x Sterk Boorgate – 3 Fase Krag – Stadswater – Baie Mooi Gevestigde Tuine – Opgaardam – Alarmstelsel – Ligging (Moontlike Onderverdelings Potensiaal)

Nota: Hierdie Eiendomme word as ‘n Eenheid aangebied. Ligging; geleë tussen die Dealesvillepad, Abrahamskraalpad en Krigelaan. Huis is “Markgereed”, Netjiese Stoor, Puik Lande maak hierdie Eiendom ‘n moet om te besigtig.

Veilingsvoorwaardes: 5% Deposito by die toeslaan van bod. 4% Koperskommissie + BTW is betaalbaar op die koopsom. Volledige voorwaardes sal voor aanvang van die veiling uitgelees word en is ook op ons webblad of kantoor beskikbaar.

BESIGTIGING SLEGS PER AFSPRAAK

KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF  051-4511 728 VIR INLIGTING

Categories: Auctions