17 AUG – Woensdag – Opruimingsveiling op die Perseel Publieke Veiling “Live”

Published by Nico Smith on

VEILING VAN MEUBELS LOSGOED EN TOERUSTING “OPRUIMINGSVEILING LIVE” MET DIE PUBLIEK

DV WOENSDAG 17 AUGUSTUS 2022 OM 10H00

Naby Food Lovers Market/Oranje Toyota in Langenhovenpark

 Meubels en losgoed: Sitkamerstelle – Eetkamerstelle – Slaapstelle – Lessenaars – Kantoorstoele – Koffietafels – Houtkaste – Yskaste/Vrieskaste – Breekware –  Eetgerei – Kombuisware – Ornamente  ens. Te veel om op te noem.

Veilingsvoorwaardes: Meubels en losgoed: R 1000 Deposito vooraf betaalbaar – met die nodige FICA dokumente vir registrasie. 15% Koperskommissie + BTW per verkoopte item betaalbaar. Slegs kontant, kaart of internet betalings word aanvaar. Artikels mag bygevoeg of onttrek word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes op webblad of kantoor beskikbaar.

BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09H00-17H00

VIR NAVRAE KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF 051-4511728 OF www.nsabloem.co.za vir foto’s

Categories: Auctions