25 AUG VEILING VAN “KLEIN PLASIE” 30km VANAF BLOEMFONTEIN 17Hektaar

Published by Nico Smith on

VEILING VAN “KLEIN PLASIE” 30km VANAF BLOEMFONTEIN

(17Ha Groot op Brandfort Pad)

Wanneer: DV Woensdag 25 Augustus om 11vm

Waar: Net na Brandfort Tolhek op links (Volg ons wegwysers)

Beskrywing: Gedeelte 1 & 2 van die Plaas Karee 543 Distrik Brandfort

Groot: Gesamentlik 17,2 Ha

Verbeterings: Woning met 3/4 Slaapkamers – 2 Badkamers – Kombuis – Binne Braaikamer – Dubbelverdieping – Waskamer – Sonvertrek – Balkon – Stoor met Oproldeure – Werkskamer – 2 x Boorgate (1 x Toegerus 8000Liter, 1 x Nie toegerus 6000Liter) – 4ft Omheining (6 Lyne)

Afslaers Nota: Hierdie is ‘n wegbreek plekkie gerieflik naby aan Bloemfontein. Ook ideaal vir die koper wat wil wegkom van die stads lewenstyl in ‘n gemaklike begroting. Woning kort modernisering maar het ‘n gesonde konstruksie.

Voorwaardes van Verkoping: 10% Deposito asook 8% Koperskommissie + BTW by toeslaan van bod. Voorwaardes van verkoping op ons webblad beskikbaar en sal ook voor aanvang van die veiling uitgelees word.

BESIGTIGING: SLEGS PER AFSPRAAK

Kontak Jeandre Smith 082 807 0325

Kantoor 051-4511 728 (Wilna/Jeazanne)

www.nsabloem.co.za

Categories: Auctions