TE KOOP “HOOFSTRAND” JEFFREY’S BAAI EIENDOMME

Published by Nico Smith on

VEILING VAN “HOOFSTRAND” JEFFREY’S BAAI EIENDOMME

PUIK ONTWIKKELING EN RESIDENSIËLE AANWENDING

Wanneer : VANAF 21 FEB 14 DAE TYDPERK VIR HOER AANBIEDINGE

Eiendom 1: H/v Diaz & St. Croix Strate – Dubbelverdieping woonstelle – Voor teen Hoofstrand – 4 x 3 Slaapkamer, 2 Badkamer Woonstelle –Toesluit Parkering – Uitsig – Ligging

Eiendom 2: Oop ontwikkelings Erf – H/v Woltemade & Diaz Strate – Voor teen Hoofstrand – Uitsig – Ligging

Eiendom 3: H/v Woltemade & Da Gama Strate – 4 Slaapkamer – 2 ½ Badkamer – Binne-braai – Ligging – Uitsig

Eiendom 4: Woltemade Straat –  4 Slaapkamer – 4 Badkamer – Buite Braaistoep – Ligging – Uitsig

Nota: Hierdie Eiendomme gaan afsonderlik, in groeperings gesamentlik en as ‘n geheel opgeveil word. Hierdie Eiendomme het van die heel beste ligging in Jeffrey’s Baai en kom bitter selde in die mark. Strandhuis/Woonstel of Ontwikkelings moontlikheid sonder gelyke. 

Voorwaardes van verkoping: 10% Deposito, asook 5% Koperskommissie + BTW by die toeslaan van bod. Voorwaardes sal uitgelees word voor aanvang van die veiling en is ook beskikbaar op die webblad of die kantoor.

BESIGTIGING SLEGS OP AFSPRAAK

VIR NAVRAE KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF 051-4511728

Categories: Auctions