12 Des – VEILING VAN VOERTUIE BAKKIES VRAGMOTORS LANDBOU

Published by Nico Smith on

VEILING VAN VOERTUIE BAKKIES VRAGMOTORS LANDBOU  

DV DONDERDAG 12 Desember 2019 om 10H00

Net langs Fruit en Vegs Langenhovenpark Bloemfontein

 Voertuie e.a. :  Balers –  Koelkamer – Boot met Chrysler 691cc enjins – 1994 ERF  – 1981 Scania Voorhakker – Dubbelwiel Kalfie – Leunwaens – 600L Gifspuit – Koelwaentjie – Voertuie – Bakkies – Vragmotors ens.

Veilingsvoorwaardes: Voertuie : R 5000 Kontant deposito by Registrasie. 10% Koperskommissie asook Dokumentasiefooi met die nodige FICA dokumente vir registrasie. . Slegs kontant, kaart of internet betalings word aanvaar. Artikels mag bygevoeg of onttrek word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes op webblad of kantoor beskikbaar.

BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09H00-17H00 KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF  051-4511 728 VIR INLIGTING 

Categories: Uncategorized