5 Sept – DEALESVILLE STAAKBOERDERY VEILING

Published by Nico Smith on

DEALESVILLE STAAKBOERDERY VEILING

Namens ons kliënt Koos Saaiman wat al sy grond uitverhuur het, sal die volgende items per veiling verkoop word;

 Waar: Die Plaas Mooihoek Dealesville

Wannneer: DV Donderdag 5 September 2019 om 10vm.

 Trekkers, Voertuie & Waens: 2013 Case 110A 4×4 – John Deere 3351 4×4 – John Deere 6420 4×4 – Ford F250 – 4 x Ford 100’s – Hoëspoed Kalfie – Mercedes Benz 1419(wildstralies) – 7m Kalfie(wildstralies) – Ford 6600 Trekker – 4m Wildswaentjie(2 kompartemente) – John Deere 975 Stroper – Nissan 5 Ton – Samag 70. ADE352T Engen. 8ton met kante. +- 1987 model.

Wildstoerusting: 1200m Wildvang seile – Kompleet mobiele laaibank met drukgange – Kameelperdwa(kan 15 laai) – 2009 Talbert 10m Wildswa

Implemente: 2 Ton 3 punt Voermenger – 600L Gifspuit – 28 Skottel Hidroliese offset(soos nuut) – 7m John Shearer Skoffel – 4,5m Saadbed Skoffel – Deutz Rondebaler – Massey Ferguson Planter 3 Ry – John Deere Mielieplanter 3 Ry – Massey Ferguson Voerplanter 4 Ry – 32 Skottel Hidroliese offset – Skottelploeg – Kuilvoerkerwer – Drotsky PC24 Hammermeul Elektries(37kw Motor) – 4 & 5 Skaarploeë – Soilmaster 9 Ry Koringplanter – 4 Tolhark – 1 Toon – Kunsmisstrooier

Diverse: Massabakke – Flowbins – Dakkappe – Selfvoerders – Gereedskap ens. (Te veel om alles op te noem.

WEGWYSER: Vanaf Bloemfontein ry tot in Dealesville, gaan reguit oor stopstraat. Ry vir ±3km en draai regs op die Bultfonteinpad. Ry ±5km en draai links in by plaas.(Volg ons wegwysers)

Veilingsvoorwaardes:  R 1000 Deposito  betaalbaar – met die nodige FICA dokumente by registrasie. 10% Koperskommissie + BTW per verkoopte item betaalbaar. Slegs kontant, kaart of internet betalings word aanvaar. Artikels mag bygevoeg of onttrek word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes op webblad of kantoor beskikbaar.

BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09H00-17H00

KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF  051-4511 728 VIR INLIGTING

 

Categories: Auctions

Leave a Reply