23 MEI – VEILING VAN MEUBELS LOSGOED EN TOERUSTING

Published by Nico Smith on

VEILING VAN MEUBELS LOSGOED EN TOERUSTING

DV DONDERDAG 23 MEI 2019 10uur

Net langs Fruit en Vegs Langenhovenpark Bloemfontein

 Meubels en losgoed: Sitkamerstelle – Eetkamerstelle – Slaapstelle – Staalrakke – Lessenaars – Kantoorstoele – Koffietafels – Houtkaste – Yskaste/Vrieskaste – Breekware –  Eetgerei – Kombuisware – Ornamente  – ens. en vele meer.

 

Veilingsvoorwaardes: Meubels en losgoed: R 1000 Deposito vooraf betaalbaar – met die nodige FICA dokumente vir registrasie. 15% Koperskommissie + BTW per verkoopte item betaalbaar. Slegs kontant of internet betalings word aanvaar. Artikels mag bygevoeg of onttrek word sonder verdure kennisgewing. Volledige voorwaardes op webblad of kantoor beskikbaar.

 

BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09H00-17H00

KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF  051-4511 728 VIR INLIGTING

Categories: Auctions

Leave a Reply