22 AUG – VEILING – LOHAN CIVIL OORTOLLIGE VOERTUIE/TOERUSTING EN VOORRAAD A.G.V. “VERHUISING”

Published by Nico Smith on

VEILING – LOHAN CIVIL

OORTOLLIGE VOERTUIE/TOERUSTING EN VOORRAAD A.G.V. “VERHUISING”

DV DONDERDAG 22 AUGUSTUS 2019 10uur

Lohan Civil se Perseel – Barnie Swart Laan 14 Groenvlei Bloemfontein

 VOERTUIE:

Lot. Jaar Beskrywing Km’s Reg. No
1. 2015 Toyota Hilux SC 2.5 D4D + K 134 754km FSW706FS
2. 2015 Toyota Hilux 2.5 D-4D SRX R/B P/U 154 500km FSN415FS
3. 2015 Toyota Hilux SC 2.5 D4D + K FSK195FS
4. 2015 Toyota Hilux SC 2.5 D4D + K FSJ902FS
5. 2015 Toyota Hilux 2.5 D4D + K 231 105km FSS188FS
6. 2014 Toyota Hilux 2.5 d-4 P/U S/C 165 000km FNB988FS
7. 2011 Toyota Hilux 2.5 D-4D PU SC DXS454FS
8. 2013 Toyota Hilux 244 000km FKL210FS
9. 2011 Toyota hilux 2.5 D-4D R/B 239 451km DYC711FS
10. 2011 Toyota hilux 2.5 D-4D S P/U S/C 254 000km DZM189FS
11. 2011 Toyota hilux 2.5 D-4D 296 980km DYC712FS
12. 2014 Nissan NP 200 1.6 8v a/c FND137FS
13. 2015 Nissan NP200 1.6 A/C FSV477FS
14. 2008 Mercedes-Benz W169 126 079km DMZ661FS
15. 2016 Ford Ranger 3.2 TDCI Wildtrak 4×4 A/T P/U D/C 104 280km FWS901FS
16. 2008 Mitsibushi Fuso 54 Sitplek Bus 281 000km FCK365FS
17. 2015 CAT 318 4 750ure

TOERUSTING: Kompressors – Mobiele Kompressor – Bobcat – Kappies- 3 Punt Pomp – Waens & onderstelle.

ONDERDELE: Nissan UG 780 side shaft, bladvere en ander parte. Fiat parte. Volvo BL71 final drives, side shaft en ander parte. Excavator parte volvo ec210. Bell grader 770D cylinders en ander parte.

GEREEDSKAP & VOORRAAD: Staalpype – Plastiekpyp – Hekke – Lipkanaal – Yster – Sinke – Kapel – Pyplaste – Deur en vensterkosyne – Conveyers – Wasbakke – Staalbruê – Draad – Staal boute en moere – Grawe en gereedskap – Stampers – Enjin’s – Bande en Rims – Vragnette – Beitel e.a. punte – Ens. (TE VEEL OM ALLES TE NOEM)

 

Veilingsvoorwaardes: R 1000 Deposito vooraf betaalbaar – met die nodige FICA dokumente vir registrasie. 15% Koperskommissie + BTW per verkoopte item betaalbaar. Slegs kontant, kaart of internet betalings word aanvaar. Artikels mag bygevoeg of onttrek word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes op webblad of kantoor beskikbaar.

Veilingsvoorwaardes: R 1000 Deposito vooraf betaalbaar – met die nodige FICA dokumente vir registrasie. 15% Koperskommissie + BTW per verkoopte item betaalbaar. Slegs kontant, kaart of internet betalings word aanvaar. Artikels mag bygevoeg of onttrek word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes op webblad of kantoor beskikbaar.

 

BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09H00-17H00

KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF  051-4511 728 VIR INLIGTING

Categories: Auctions

Leave a Reply