19 Junie – DRINGENDE VEILING AGV PERMANENTE VERHUISING KWAGGAFONTEIN BLOEMFONTEIN GROOT SKUUR MET WONINGS POTENSIAAL ADDISIONEEL

Published by Nico Smith on

DRINGENDE VEILING AGV PERMANENTE VERHUISING

KWAGGAFONTEIN BLOEMFONTEIN

GROOT SKUUR MET WONINGS POTENSIAAL ADDISIONEEL

 

Wanneer: DV Woensdag 19 Junie 2019 om 11vm

Waar: 10km Verby Makro op Kimberley-pad aan linkerkant

(Fashary/Lochs Loek)

 

Verbeterings: Netjiese 450m² Stoor + 120m² Addisionele Stoor Ruimte – 450m² Woning(voltooi tot dakhoogte) – 8 567m² Groot – Prag Tuine – Hoë Sigbaarheidsligging – 10km vanaf Makro BFN – Puik omheining – Toegeruste Boorgat – Opgaar Tenks

Nota: Ideaal vir vervoerkontrakteurs, grondverskuiwings besighede. Kom voltooi jou droom huis.

 

VOORWAARDES VAN EIENDOM: 10% Deposito by toeslaan van bod. 7% Koperskommissie + BTW betaalbaar. Volledige voorwaardes op ons webblad beskikbaar.

 

BESIGTIGING SLEGS PER AFSPRAAK

KONTAK JEANDRE 0828070325 OF 051- 451 1728 VIR MEER BESONDERHEDE

Categories: Auctions

Leave a Reply