18 Julie – VEILING VAN VOERTUIE & MEUBELS

Published by Nico Smith on

VEILING VAN VOERTUIE & MEUBELS

DV DONDERDAG 18 JULIE 2019 10uur

Net langs Fruit en Vegs Langenhovenpark Bloemfontein

Voertuie :  

1. 2006 Ford Ranger 4.0 V6 Aut. D/C(“P” stiff) HHN641FS 164 185
2. 2012 Mahindra 2.2 Mhawk    
3. 2013 Mercedes Benz ML250 Bluetec HDY421FS 6 442
4. 2011 Toyota Lexus 460 VINM1FS 58 487
5. 2010 Mercedes Benz ML350 CDI DWS035FS 187 304
6. 2010 Opel Corsa 1.7D(nuwe dashboard) DTH181FS ± 225 000
7. 2004/7 Mercedes Benz ML350 4Matic DXC727FS 177 034
8. 2001 Landrover Range Rover V6 Voque (lek by waterpomp/air suspension kort aandag) NRB23289 273 913
9. 1982 Fiat X19(non-runner vir restourasie) DNX466FS  
10. 2015 Piggyback FPT137FS  
11. 2006 Beeswa DFC880FS  
12. 2005 Toegeboude kampsleepwa DBR386FS  
13.   Bagasiewaentjie    

 

Meubels en losgoed: Sitkamerstelle – Eetkamerstelle – Slaapstelle – Lessenaars – Kantoorstoele – Koffietafels – Houtkaste – Yskaste/Vrieskaste – Breekware –  Eetgerei – Kombuisware – Ornamente  – Groot hoeveelheid matwol/garing. Te veel om op te noem.

 

Veilingsvoorwaardes: Meubels en losgoed: R 1000 Deposito vooraf betaalbaar – met die nodige FICA dokumente vir registrasie. 15% Koperskommissie + BTW per verkoopte item betaalbaar. Slegs kontant, kaart of internet betalings word aanvaar. Artikels mag bygevoeg of onttrek word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes op webblad of kantoor beskikbaar.

 

BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09H00-17H00

KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF  051-4511 728 VIR INLIGTING

Categories: Auctions

Leave a Reply