Hoekom Nico Smith Afslaers?

Ons firma is geleë te Bainsvlei Bloemfontein van waar ons vir die afgelope 25 jaar handeldryf. Alle veilings word direk deur my as eienaar hanteer vanaf kwotasies tot en met die veilings. Ek glo dat bogenoemde vanselfsprekend is wat betref Nico Smith Afslaers se ervaring en integriteit.

Afslaers

2 ervare Afslaers met gesamentlik meer as 40 jaar ondervinding(voertuig,-kommersieël,- landbou,-eiendom en diverse veilings

Perseel

Perseel baie goed geleë & hoë sigbaarheid.

Onderdak, toesluit stoorplek,
Skadunet, 2ha Buite stoorplek, laaibank, vragmotor, Perseel omhein, reaksie alarm en kamerastelsel.

Dienste

Veilings
Taksateurstatus
Waardasies
Raad van Eiendomsagente gekwalifiseerd.

Subscribe to our Auctions Newsletter

Veilings

Ons volgende Veilings

Kontak Ons

Contact Details

Office: 051-451 1728

Faks/Fax: 051-451 1729

 Jeandré Smith: 082 807 0325

 Kantoor/Office Cell: 082 901 3647

 Veiling/Auction Cell: 076 910 5390

Email: admin@nsabloem.co.za
Email: jeandre@nsabloem.co.za

Find us here

6 Muller Road, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, South Africa

Stuur ons E-pos